Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL
Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43563] Sa, 09 Junie 2001 07:59 na volgende boodskap
P.B.S.  is tans af-lyn  P.B.S.
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Ironies genoeg rym Piel&verniel ook?
skryf in boodskap news:3B21217E.79040C4D@home.com...
al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
& die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
disparate dinge & desperate mense; oor die storie
van my aarde & landing, is die vraag: "wat
is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"

deur GERT VLOK NEL

siel & piel
poes & verwoes
hart & smart
Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43573 is 'n antwoord op boodskap #43563] Sa, 09 Junie 2001 14:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

P.B.S. wrote:

> Ironies genoeg rym Piel&verniel ook?
> .
> al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
> & die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
> mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
> disparate dinge & desperate mense; oor die storie
> van my aarde & landing, is die vraag: "wat
> is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"
>
> deur GERT VLOK NEL
>
> siel & piel
> poes & verwoes
> hart & smart

Ja, maar Gert Vlok Nel se gedig is natuurlik 'n manlike getreur oor 'n
verlore liefde. So kyk waar sit sy siel. En
vir wie beskuldig hy van verwoesting.
En ek hou van sy postmoderne digtegnieke. Die titel
is baie langer as die gedig self. Die titel moet ook baie
noukeurig gelees word. 'n Hele klomp van wat hy wil
sê, sit in die titel.

Gloudina
Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43579 is 'n antwoord op boodskap #43563] Sa, 09 Junie 2001 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek het 'n baie eenvoudige reël mbt gehalte (humor of kuns) - sodra dit
vierletter woorde insluit, en onder die belt begin dwaal is hy/dit
kassieklas...
Sing kan die ou bepaald nie - miskien moet hy hom tot neurie bepaal.
skryf in boodskap news:3B22337D.82578335@home.com...
P.B.S. wrote:

> Ironies genoeg rym Piel&verniel ook?
> .
> al wat ek wil sê oor my lank verlore liefde
> & die eksistensiële, marxistiese, leksikale, morfologiese,
> mexikaanse, fonetiese & andersinse verband tussen
> disparate dinge & desperate mense; oor die storie
> van my aarde & landing, is die vraag: "wat
> is die oergeheim hoekom in afrikaans dié woorde so rym?"
>
> deur GERT VLOK NEL
>
> siel & piel
> poes & verwoes
> hart & smart

Ja, maar Gert Vlok Nel se gedig is natuurlik 'n manlike getreur oor 'n
verlore liefde. So kyk waar sit sy siel. En
vir wie beskuldig hy van verwoesting.
En ek hou van sy postmoderne digtegnieke. Die titel
is baie langer as die gedig self. Die titel moet ook baie
noukeurig gelees word. 'n Hele klomp van wat hy wil
sê, sit in die titel.

Gloudina
Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43622 is 'n antwoord op boodskap #43573] Sa, 09 Junie 2001 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Jonas wrote:

> Sing kan die ou bepaald nie - miskien moet hy hom tot neurie bepaal.

Wel, ek sou hom as 'n neuriesanger klassifiseer.

Gloudina
Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43770 is 'n antwoord op boodskap #43563] Ma, 11 Junie 2001 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Sat, 9 Jun 2001 18:29:36 +0200, "Jonas" wrote:

> Ek het 'n baie eenvoudige reël mbt gehalte (humor of kuns) - sodra dit
> vierletter woorde insluit, en onder die belt begin dwaal is hy/dit
> kassieklas...>

Jy bedoel "knie" "voet" "toon" "nael" en "sool" is uit vir jou?

> Sing kan die ou bepaald nie - miskien moet hy hom tot neurie
bepaal.

Maar watter great digter is hy nie!
Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43771 is 'n antwoord op boodskap #43622] Ma, 11 Junie 2001 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Sat, 09 Jun 2001 21:07:01 GMT, @home.com wrote:

> Jonas wrote:
>
>> Sing kan die ou bepaald nie - miskien moet hy hom tot neurie bepaal.
>
> Wel, ek sou hom as 'n neuriesanger klassifiseer.>

Sorry, 'n sanger is hy nie. Van geen soort nie.
Wel 'n great digter.
Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43783 is 'n antwoord op boodskap #43771] Ma, 11 Junie 2001 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Ferdi Greyling wrote:

> @home.com wrote:
>
>> Wel, ek sou hom as 'n neuriesanger klassifiseer.>
>
> Sorry, 'n sanger is hy nie. Van geen soort nie.
> Wel 'n great digter.

Wel, I beg to differ. Toe ek hom nou vir die eerstekeer hoor sing, toe
staan ek verbaas oor sy mooi
sterk stem, wat sterk wysie hou.
Hy sing net bietjie te sag. Ek moet vooroor sit en
konsentreer om al die woorde te hoor. Maar miskien
is dit deel van die bargain. Dat jy party van die dinge
sal hoor en snap, en sommige sal so half by jou verby-
gaan.
Ek dink nog, sy elegie oor Koos du Plessis is een van
die ontroerendste songs wat ek nog gehoor het.

Gloudina
Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43848 is 'n antwoord op boodskap #43770] Di, 12 Junie 2001 04:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mnr Grayling - vernuftige joernalis en digter (?) - jy weet mos die
vierletter goed wat jy agter die skool se toiletdeur gekrap het...

Ferdi Greyling wrote in message news:3b3c9fc3.4033505@news.is.co.za...
> On Sat, 9 Jun 2001 18:29:36 +0200, "Jonas" wrote:
>
<<>Ek het 'n baie eenvoudige reėl mbt gehalte (humor of kuns) - sodra dit
> >vierletter woorde insluit, en onder die belt begin dwaal is hy/dit
> >kassieklas...>>>
>
> Jy bedoel "knie" "voet" "toon" "nael" en "sool" is uit vir jou?
>
> <<>Sing kan die ou bepaald nie - miskien moet hy hom tot neurie bepaal.>>
>
> Maar watter great digter is hy nie!
>
Re: Äl wat ek wil sê....." deur GERT VLOK NEL [boodskap #43908 is 'n antwoord op boodskap #43770] Di, 12 Junie 2001 12:13 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)

On Tue, 12 Jun 2001 06:22:26 +0200, "Jonas" wrote:

> Mnr Grayling - vernuftige joernalis en digter (?) - jy weet mos die
> vierletter goed wat jy agter die skool se toiletdeur gekrap het...

Ek het nooit knie, voet, sool ens. agter enige deur gekrap nie. Maar
lyk my jy het.
Hoekom sal iemand woorde agter toilette se deure krap?
Op watter sooort skool was jy?!
Vorige onderwerp: "Die nonnie van Waalstraat" deur I.D. du PLESSIS
Volgende onderwerp: "Winternag" deur EUGENE MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 14:56:26 MGT 2024